Faithful Hands Ministry

Willie Joubert


Faithful Hands is 'n bedienings platform wat mense oor alle kerkgrense heen bedien op alle sosiale media platforms met daaglikse boodskappe van inspirasie wat reise deur die boeke van die Bybel onderneem.
Verder is daar elke Sondag ook 'n "Sondag Stilword" boodskap wat mense oral oor inspireer en bemoedig. Dan is daar elke Dinsdag en Donderdag, "Reis deur die boek van Matteus" wat hy tans behandel.

Om na hierdie boodskappe te luister, word deel van sy WhatsApp groep, of volg hom op sy Facebook blad.
WhatsApp: 082 446 5907
Facebook: Willie Joubert

Faithful Hands Ministry

Om hierdie bediening finansieƫl te ondersteun kan jy kontak maak via e-pos by
williejoubertmusiek@gmail.com
082 446 5907

Bank Besonderhede
Willie Joubert
Bank Discovery
Rek nommer: 12023483806